Baie interessant die kort video: "we must think side ways, up and down".... Terwyl ek die kort video kyk, hoor Jan dit ook, stap na sy boekrak en haal twee effe verbleikte donkerblou boeke uit by name: "Africa is my Witness" en "Indaba my Children" altwee geskryf deur Vusamazulu Credo Mutwa. Jan kan hierdie boeke in sy pa se boekrak onthou sedert kinderjare en toe sy pa oorlede is, het hy die boeke oorgeneem. Ongelukkig kan Jan nie onthou of sy pa die boeke gekoop of as geskenk gekry het nie. Ek en Jan het albei tydens laerskool- en hoerskooljare in Pietermaritzburg gewoon, ek sien die boeke is daar gedruk. Baie dankie vir jou skrywe, dit het die twee boeke weer nuwe lewe gegee en ek gaan verseker dit lees. Tot volgende keer.
Such an interesting topic! I'm looking forward to more on it.
Excited to go deeper!
Baie interessant die kort video: "we must think side ways, up and down".... Terwyl ek die kort video kyk, hoor Jan dit ook, stap na sy boekrak en haal twee effe verbleikte donkerblou boeke uit by name: "Africa is my Witness" en "Indaba my Children" altwee geskryf deur Vusamazulu Credo Mutwa. Jan kan hierdie boeke in sy pa se boekrak onthou sedert kinderjare en toe sy pa oorlede is, het hy die boeke oorgeneem. Ongelukkig kan Jan nie onthou of sy pa die boeke gekoop of as geskenk gekry het nie. Ek en Jan het albei tydens laerskool- en hoerskooljare in Pietermaritzburg gewoon, ek sien die boeke is daar gedruk. Baie dankie vir jou skrywe, dit het die twee boeke weer nuwe lewe gegee en ek gaan verseker dit lees. Tot volgende keer.
Dit is nou baie interessant om te hoor hoe hierdie boeke weer lewe by julle gekry het. Baie dankie vir jou terugvoer! Goed gaan daar.